VOICES IN RESONANCE

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Cape Town Camerata SU Chamber Choir | US Kamerkoor Vivox Voices Die Kaapstad Camerata, onder leiding van Leon Starker, Vivox Voices (Durbanville), onder leiding van Maria Rademan, en die Stellenbosch Universiteitskamerkoor, onder leiding van Lunathi Ncamani, span kragte saam vir ’n aand van koormusiek wat jou gees sal verfris en met vreugde en hoop sal laat herleef! R160 | R120 (pensioners | pensionarisse) R80 (students | [...]

from R80

UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

olv André van der Merwe Die US Koor is nie net een van Suid-Afrika se oudste kore nie, maar ook een van die land se voorste kulturele uitvoerprodukte. Onder leiding van André van der Merwe beklee die koor vir meer as ’n dekade die topposisie op die internasionale Interkultur-ranglys vir amateurkore, en ryg hulle ook [...]

from R180

US SANGAFDELING OPERA ANTICS

Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Dink jy opera is ernstig en net vir die ernstiges tussen ons? Dink weer! "Operatic Antics", aangebied deur die sangers van die US Sandafdeling, bied ’n vars en speelse benadering tot die wêreld van opera. Beleef die stemme van ons toekomstige operasterre terwyl hulle geliefde operaverhale en karakters met energie, humor en passie na die [...]

from R80

VEGA TRIO

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Die ligte en kleurryke Franse Romantiese styl is tegelyk diep roerend en stralend sigbaar in Gaubert se Trois Aquarelles vir fluit, tjello en klavier. Dit verbaas dikwels luisteraars om te ontdek dat Gaubert hierdie stuk in 1915 gekomponeer het terwyl hy in die Franse weermag gedien het—miskien as ’n teenmiddel vir die gruwels van loopgraaf-oorlogvoering. Die Vega Trio, [...]

from R65

US JAZZ AFDELING SKOUSPEL met Hilton Shilder & Bheki Khoza

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Die jazzafdeling van die US Departement Musiek bring twee Suid-Afrikaanse jazz-ikone na die verhoog. Hilton Schilder, Kaapse komponis, multi-instrumentalis en Kaapse Jazz-ikoon, en Bheki Khoza, die gevierde jazzkitaarspeler van Durban, sal die Endlersaal betower. Hierdie konsert is ’n samewerkingsprojek tussen dié twee legendariese kunstenaars, die US Jazz Band en Ramon Alexander se Maties Jazz Society. [...]

from R65

ENLIGHTENED FRANCE

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Ervaar die musikale elegansie van 17de- en 18de-eeuse Frankryk met Enlightened France. Hierdie boeiende konsert bevat werke van Elizabeth Jacquet de la Guerre, Jean-Philippe Rameau, Marin Marais, François Couperin en Jacques Duphly. Uitgevoer op oorspronklike instrumente deur Annien Shaw, Sarah Cunningham en Leon Schelhase, hierdie meesterlike werke laat die Franse Barok-era herleef. Tickets | Kaartjies: R165 | R125 (pensioners | pensionarisse) [...]

from R65

VOICES CORDIS

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

olv André van der Merwe Sedert die stigting in 2022 onder die bekwame leiding van André van der Merwe, betower Voces Cordis gehore met sy voortreflike koorkuns. Hierdie dinamiese ensemble keer nou terug met ’n splinternuwe program wat ’n inspirerende verskeidenheid plaaslike en internasionale koorwerke insluit.      

from R180