Minne Veldman: Orreluitvoering

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Die bekroonde Nederlandse konserorrellis, Minne Veldman, keer terug na Suid-Afrika vir sy sewende toer, met optredes in Pretoria, Potchefstroom, Kaapstad en Robertson. Op Vrydag 21 Februarie 2025 sal hy ‘n meesterlike uitvoering lewer op die pragtige Marcussen-orrel in die Endlersaal, Stellenbosch. Sy boeiende program sluit in: Bach se Passacaglia en Trio Sonata, Mendelssohn se eie [...]

from R60 – from R165

Roustem Saitkoulov Speel Chopin

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Roustem Saitkoulov, wat opgelei is by die Tsjaikofski-konservatorium in Moskou en 'n wenner van toppryse in internasionale kompetisies in Parys, Rome en Zürich, word wêreldwyd bekroon vir sy konserte en opnames. Hy het al baie saam met vooraanstaande orkeste getoer en in gesogte lokale soos Carnegie Hall, Sydney Opera en Parys Philharmonie opgetree. Vir hierdie [...]

from R65 – from R165

SEASONS OF LIFE Werke vir Sopraan, Klarinet en Klavier

Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Met Janel Speelman (sopraan), Annamarie Bam (klarinet) en Albie van Schalkwyk (klavier). Die titel Seasons of Life dui die fisiese en emosionele omvang van 'n program aan wat ook 'n interessante reeks style dek. Tussen die hoofwerke vir sopraan, klarinet en klavier (Spohr Deutsche Lieder, Schubert se Der Hirt auf fem Felsen en die selde [...]

from R65 – from R165

Fauré Requiem / Brahms Serenade: Schola Cantorum olv Martin Berger

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Ervaar 'n onvergeetlike aand van koor- en orkesharmonie terwyl Schola Cantorum, onder leiding van Martin Berger, Gabriel Fauré se diep roerende Requiem en Cantique de Jean Racine aanbied, saam met Johannes Brahms se Serenade nr. 2. Reis saam met ons deur hierdie kragtige program wat die tydlose skoonheid van musiek vier. Sluit by ons aan [...]

from R100 – from R190

USSO olv Chad Hendricks met Pieter Grobler (klavier)

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Die Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes (USSO) keer op Woensdag, 20 Maart terug na die Endlersaal, met 'n dinamiese program onder leiding van gasdirigent Chad Hendricks, wat in 2023 as Musiekdirekteur en Dirigent van die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes aangestel is en, in 2024, die rol van Inwonende Dirigent van die KwaZulu-Natalse Filharmoniese Orkes oorgeneem het. Die konsert [...]

from R65 – from R165

RAMON ALEXANDER TRIO met Maties Jazz Society

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Ramon Alexander was tot dusver in 2025, baie bedrywig. Planne vir 'n nuwe album broei. Verder is die samestelling van produksies vir talle kunstefeeste onderweg, en daar is die feit dat hy gevra is om die 2025 Nasionale Skole Jazz Band in Makhanda te dirigeer – dit als sorg vir 'n paar opwindende inspirasies teenwoordig [...]

from R65 – from R165

QUATUOR AVENA Around the World in 80 Minutes

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

A pinch of South Africa, a teaspoon of France, a touch of Italy, a zest of Japan, all simmering in Strasbourg since 2016: these are the ingredients that make up the Quatuor Avenaand its members Adam Campbell (South Africa), Nicolas Allard (France), Fabio Cesare (Italy) and Sumika Tsujimoto (Japan). Take a trip around the globe [...]

from R65

BAND EXTRAVAGANZA 2025

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Die jaarlikse Band Extravaganza vind Saterdag 12 April om 16:00 in die Endlersaal plaas. Die US Simfoniese Blaasensemble sal die verhoog met verskeie skoolorkeste deel. Deelnemende orkeste uit die suidelike voorstede is die South African College High School Concert Band en die Wynberg Boys' and Girls' High School Concert Band onder leiding van onderskeidelik Levi [...]

from R55

VOICES IN RESONANCE

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Cape Town Camerata SU Chamber Choir | US Kamerkoor Vivox Voices Die Kaapstad Camerata, onder leiding van Leon Starker, Vivox Voices (Durbanville), onder leiding van Maria Rademan, en die Stellenbosch Universiteitskamerkoor, onder leiding van Lunathi Ncamani, span kragte saam vir ’n aand van koormusiek wat jou gees sal verfris en met vreugde en hoop sal laat herleef! R160 | R120 (pensioners | pensionarisse) R80 (students | [...]

from R80

UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

olv André van der Merwe Die US Koor is nie net een van Suid-Afrika se oudste kore nie, maar ook een van die land se voorste kulturele uitvoerprodukte. Onder leiding van André van der Merwe beklee die koor vir meer as ’n dekade die topposisie op die internasionale Interkultur-ranglys vir amateurkore, en ryg hulle ook [...]

from R180