US SANGAFDELING OPERA ANTICS

Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Dink jy opera is ernstig en net vir die ernstiges tussen ons? Dink weer! "Operatic Antics", aangebied deur die sangers van die US Sandafdeling, bied ’n vars en speelse benadering tot die wêreld van opera. Beleef die stemme van ons toekomstige operasterre terwyl hulle geliefde operaverhale en karakters met energie, humor en passie na die [...]

from R80

VEGA TRIO

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Die ligte en kleurryke Franse Romantiese styl is tegelyk diep roerend en stralend sigbaar in Gaubert se Trois Aquarelles vir fluit, tjello en klavier. Dit verbaas dikwels luisteraars om te ontdek dat Gaubert hierdie stuk in 1915 gekomponeer het terwyl hy in die Franse weermag gedien het—miskien as ’n teenmiddel vir die gruwels van loopgraaf-oorlogvoering. Die Vega Trio, [...]

from R65

US JAZZ AFDELING SKOUSPEL met Hilton Shilder & Bheki Khoza

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Die jazzafdeling van die US Departement Musiek bring twee Suid-Afrikaanse jazz-ikone na die verhoog. Hilton Schilder, Kaapse komponis, multi-instrumentalis en Kaapse Jazz-ikoon, en Bheki Khoza, die gevierde jazzkitaarspeler van Durban, sal die Endlersaal betower. Hierdie konsert is ’n samewerkingsprojek tussen dié twee legendariese kunstenaars, die US Jazz Band en Ramon Alexander se Maties Jazz Society. [...]

from R65

ENLIGHTENED FRANCE

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

Ervaar die musikale elegansie van 17de- en 18de-eeuse Frankryk met Enlightened France. Hierdie boeiende konsert bevat werke van Elizabeth Jacquet de la Guerre, Jean-Philippe Rameau, Marin Marais, François Couperin en Jacques Duphly. Uitgevoer op oorspronklike instrumente deur Annien Shaw, Sarah Cunningham en Leon Schelhase, hierdie meesterlike werke laat die Franse Barok-era herleef. Tickets | Kaartjies: R165 | R125 (pensioners | pensionarisse) [...]

from R65

VOICES CORDIS

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africa

olv André van der Merwe Sedert die stigting in 2022 onder die bekwame leiding van André van der Merwe, betower Voces Cordis gehore met sy voortreflike koorkuns. Hierdie dinamiese ensemble keer nou terug met ’n splinternuwe program wat ’n inspirerende verskeidenheid plaaslike en internasionale koorwerke insluit.      

from R180