Hulde aan Eva Tamassy
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied jou graag ‘n konsert ter nagedagtenis aan die plaaslike doyenne van die fluit, die Hongaars-gebore fluitis Éva Tamássy, wat ons in Desember 2018 ontval het. Tamássy was fluitdosent aan die Musiekdepartment van die Universiteit van Stellenbosch, vanaf 1960 tot en met haar uittrede in 1998 – waarna sy steeds voortgegaan het [...]
USSBE Band Extravaganza
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Universiteit van Stellenbosch se simfoniese blaasensemble (USSWE) se gereelde Band Extravaganza is op Vrydag 3 Mei om 20h00 weer eens aan die orde as deel van die Endler Konsertreeks. Die Extravaganza word jaarliks deur die Universiteitsorkes aangebied, in samewerking met sy gemeenskapsvennote, vir ‘n aand met musiekverskeidenheid. Die parade- en gemeenskapsorkes – ‘n bekende [...]
US Koor
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 11 Mei om 20h00 en Sondag 12 Mei om 16h30 en 19h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Heaven's Flock) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in [...]

Universiteit Stellenbosch Jazzorkes
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag die Fiësta-pryswenner, die Stellenbosch Universiteit se Jazz-orkes aan. Die konsert vind plaas op Vrydag 17 Mei om 8nm in die Endlersaal. Dit is die viering van die orkes se 10de verjaardag en die 20ste verjaardag van die Musiekdepartment se Sertifikaatprogramme. Dit is ‘n mylpaal van twee belangrike inisiatiewe wat, benewens [...]
Lauren Dasappa & José Dias
Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie plaaslike sopraan Lauren Dasappa, en pianis José Dias is die kunstenaars in ‘n program in die Fismersaal van die Universiteit van Stellenbosch. Die program strek oor ‘n wye terrein, en sluit in werk van Verdi, Brahms, Debussy en Bolcom. Dasappa is ‘n bedrewe operakunstenaar en oratoriumsolis. Hierbenewens is sy nou betrokke by die bewusmaking [...]
Alexander Ramm & Bryan Wallick Prestige Uitvoering
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Prestige-reeks van die Endler Konsertreeks stel graag aan u voor die Russiese tjellis Alexander Ramm, in ‘n program op Sondag 2 Junie om 16h30 in die Endlersaal, Stellenbosch. Ramm is ‘n silwermedaljehouer van die Internasionale Tsjaikofski-kompetisie (Moskou, 2015), en behoort tot die jonger geslag van tjelliste. Hy is bekend vir sy artistieke instelling en [...]
US Jazz Band vier Vrouemaand
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaAs deel van vieringe rondom Vrouemaand bied die Endler Konsertreeks met trots die Fiësta-wenner, die Stellenbosch Universiteit se Jazzorkes aan, onder die leiding van Felicia Lesch, op Vrydag 16 Augustus om 8 nm. in the Endlersaal. Hierdie ensemble vier vanjaar hulle 10de jaar, en het gedurende die tydperk aansien verwerf vir hulle glinsterende en energieke [...]
US Kamerkoor & Keulense Katedraal se Meisieskoor
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Universiteit van Stellenbosch se Kamerkoor, onder die leiding van Martin Berger, saam met die Keulense Katedraal se Meisieskoor, bied ‘n verskeidenheidsprogram van koormusiek uit die koortradisies van Duitsland en Suid-Afrika aan. Die US Kamerkoor is in 2014 gestig, as integrale deel van die Universiteit se Musiekdepartement. Afgesien van hulle gereelde uitvoerings tydens die jaarlikse [...]