Megan-Geoffrey Prins Prestige Klavieruitvoering

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Prestigereeks van die Endler Konsertreeks stel graag die Suid-Afrikaanse pianis Megan-Geoffrey Prins se program bekend vir Saterdag 6 April, om 8 nm.in die Endlersaal, Stellenbosch. Prins het reeds ‘n indrukwekkende reputasie as pianis verwerf. Sy merkwaardige tegniese vaardigheid en oorvloedige musikaliteit het gelei tot sy benoeming as Standard Bank se Jong Kunstenaar-toekenning vir klassieke [...]

R120 – R160

Duo Infinite: Dylan Tabisher & Cherilee Adams

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks verskyn die marimba-duo Dylan Tabisher and Cherilee Adams in ‘n program getiteld “Cross of Cultures". Beide Dylan en Cherilee is MMus-graduandi van die Universiteit van Stellenbosch University, en is ‘n goed gevestigde ensemble – sowel plaaslik as in die buiteland. Vir dié program konsentreer die duo op die unieke [...]

R80 – R120

Hulde aan Eva Tamassy

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied jou graag ‘n konsert ter nagedagtenis aan die plaaslike doyenne van die fluit, die Hongaars-gebore fluitis Éva Tamássy, wat ons in Desember 2018 ontval het. Tamássy was fluitdosent aan die Musiekdepartment van die Universiteit van Stellenbosch, vanaf 1960 tot en met haar uittrede in 1998 – waarna sy steeds voortgegaan het [...]

R100 – R140

USSBE Band Extravaganza

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Universiteit van Stellenbosch se simfoniese blaasensemble (USSWE) se gereelde Band Extravaganza is op Vrydag 3 Mei om 20h00 weer eens aan die orde as deel van die Endler Konsertreeks. Die Extravaganza word jaarliks deur die Universiteitsorkes aangebied, in samewerking met sy gemeenskapsvennote, vir ‘n aand met musiekverskeidenheid. Die parade- en gemeenskapsorkes – ‘n bekende [...]

R40 – R60

US Koor

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 11 Mei om 20h00 en Sondag 12 Mei om 16h30 en 19h30 in die Endlersaal.  Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Heaven's Flock) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in [...]

Universiteit Stellenbosch Jazzorkes

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied graag die Fiësta-pryswenner, die Stellenbosch Universiteit se Jazz-orkes aan. Die konsert vind plaas op Vrydag 17 Mei om 8nm in die Endlersaal. Dit is die viering van die orkes se 10de verjaardag en die 20ste verjaardag van die Musiekdepartment se Sertifikaatprogramme. Dit is ‘n mylpaal van twee belangrike inisiatiewe wat, benewens [...]

R40 – R60

Lauren Dasappa & José Dias

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die plaaslike sopraan Lauren Dasappa, en pianis José Dias is die kunstenaars in ‘n program in die Fismersaal van die Universiteit van Stellenbosch. Die program strek oor ‘n wye terrein, en sluit in werk van Verdi, Brahms, Debussy en Bolcom. Dasappa is ‘n bedrewe operakunstenaar en oratoriumsolis. Hierbenewens is sy nou betrokke by die bewusmaking [...]

R100 – R140