Libertaskoor
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag die Libertakoor aan, onder leiding van Johan de Villiers, om 4:30 nm op Sondag 4 November in die Endlersaal, Stellenbosch. Die koor se eklektiese program bestaan uit gewilde a cappella koormusiek uit die klassieke repertorium, insluitende werke van Whitacre, Jenkins en Ešenvald, sowel as etlike nuwe verwerkings van ligte liedjies [...]
Die Virtuoso amateurs!
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Virtuoso Amateurs! is ‘n klavierfees wat elke jaar die beste klavier-amateurs en klavierliefhebbers byeenbring. Dit bied aan hierdie pianste geleentheid om voor die publiek op te tree en deel te neem aan meestersklasse by die mees geagte professionele musici. Die klavierfees het ‘n sterk internasionale dimensie, met ‘n verskeidenheid genooide deelnemers. Elke jaar word [...]
Megan-Geoffrey Prins Prestige Klavieruitvoering
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Prestigereeks van die Endler Konsertreeks stel graag die Suid-Afrikaanse pianis Megan-Geoffrey Prins se program bekend vir Saterdag 6 April, om 8 nm.in die Endlersaal, Stellenbosch. Prins het reeds ‘n indrukwekkende reputasie as pianis verwerf. Sy merkwaardige tegniese vaardigheid en oorvloedige musikaliteit het gelei tot sy benoeming as Standard Bank se Jong Kunstenaar-toekenning vir klassieke [...]
Duo Infinite: Dylan Tabisher & Cherilee Adams
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaAs deel van die Endler Konsertreeks verskyn die marimba-duo Dylan Tabisher and Cherilee Adams in ‘n program getiteld “Cross of Cultures". Beide Dylan en Cherilee is MMus-graduandi van die Universiteit van Stellenbosch University, en is ‘n goed gevestigde ensemble – sowel plaaslik as in die buiteland. Vir dié program konsentreer die duo op die unieke [...]
Hulde aan Eva Tamassy
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied jou graag ‘n konsert ter nagedagtenis aan die plaaslike doyenne van die fluit, die Hongaars-gebore fluitis Éva Tamássy, wat ons in Desember 2018 ontval het. Tamássy was fluitdosent aan die Musiekdepartment van die Universiteit van Stellenbosch, vanaf 1960 tot en met haar uittrede in 1998 – waarna sy steeds voortgegaan het [...]
USSBE Band Extravaganza
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Universiteit van Stellenbosch se simfoniese blaasensemble (USSWE) se gereelde Band Extravaganza is op Vrydag 3 Mei om 20h00 weer eens aan die orde as deel van die Endler Konsertreeks. Die Extravaganza word jaarliks deur die Universiteitsorkes aangebied, in samewerking met sy gemeenskapsvennote, vir ‘n aand met musiekverskeidenheid. Die parade- en gemeenskapsorkes – ‘n bekende [...]
US Koor
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 11 Mei om 20h00 en Sondag 12 Mei om 16h30 en 19h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Heaven's Flock) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in [...]