Avanti Duo
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks stel graag voor jong kunstenaars Sally Minter (fluit) en Coila-Leah Enderstein (klavier) in ‘n program op Vrydag 20 April om 20h00 in die Endlersaal. Avanti is ‘n jong Kaapstadse fluit-en-klavier-duo. Sally Minter en Coila-Leah Enderstein het reeds sedert 2014 ervaring opgedoen as ‘n gesofistikeerde ensemble. In hierdie konsert voer die duo werke [...]
Schola Cantorum
Moederkerk, Stellenbosch Church Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag aan ‘n uitvoering deur die Schola Cantorum – die ajademiese kamerkoor en residentkoor van die musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch – op Sondag 22 April om 15h00 in die Moederkerk, Stellenbosch. Die kamerkoor is gestig met die doel om nagraadse koorleidingstudente te ondersteun, en het reeds internasionale aandag getrek. [...]
Band Extravaganza 2018
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaAs deel van die Endler Konsertreeks is die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese Blasersensemble (USSB) weer aan die beurt met hulle jaarlikse Band Extravaganza, op Vrydag 4 Mei, om 20h00. Dié geleentheid, wat aangebied word in samewerking met gemeenskapsvennote is gewy aan ‘n aandprogram met verskillende ensemble-kombinasies. Die gewilde Weskaapse mars-idioom, gekoppel aan die Suid-Afrikaanse [...]
US Koor Galakonsert
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie US Koor is een van Suid-Afrika se mees gerekende jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Deur die loop van die afgelope 82 jaar het dié universiteitskoor die groot veranderinge in ons samelewing weerspieël en vandag is dit ’n toonbeeld van die vermoë wat musiek het om diversiteit oor alle grense heen te laat harmonieer. Ná hul deelname [...]
US Koor Galakonsert
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie US Koor is een van Suid-Afrika se mees gerekende jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Deur die loop van die afgelope 82 jaar het dié universiteitskoor die groot veranderinge in ons samelewing weerspieël en vandag is dit ’n toonbeeld van die vermoë wat musiek het om diversiteit oor alle grense heen te laat harmonieer. Ná hul deelname [...]
US Jazzorkes Afrika-maand konsert
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie US Jazzband nooi u vriendelik uit na ‘n Erfenis Eeufeeskonsert gewy aan die beide die Universiteit se eerste 100 jaar, en ‘n eeufeeshulde aan wyle pres. Nelson Mandela. Dit vind plaas op Vrydag 11 Mei in die Endlersaal, en die ensemble staan onder die leiding van Felicia Lesch. Die konsert is terselfdertyd ‘n hulde [...]
KOMPOS
Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks en KOMPOS bied graag ‘n uitvoering aan op Vrydag 18 Mei om 20h00 by die Fismersaal. KOMPOS is ‘n gevestigde projek van die komposisie-afdeling wat ten doel het om nuwe komposisies deur jong komponiste aan gehore bekend te stel in ‘n toeganklike konsertomgewing. Studente van die SU komposisie-afdeling geniet reeds erkenning op [...]
Antonio Pompa Baldi Klavieruitvoering
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Italiaans-gebore pianis Antonio Pompa-Baldi tree op Vrydag 25 Mei om 20:00 op in die Prestige-reeks van die Endler Konsertreeks in die die Endlersaal, Stellenbosch. Pompa-Baldi is ‘n pryswenner van etlike internasional kompetisies, soos die Marguerite Long-Jacques Thibaud Kompetisie in Parys (1998), ‘n silwermedalje by die Van Cliburn-kompetisie (2001). Hy is ‘n bekende op Suid-Afrikaanse [...]
Wading Home Opera
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaAs deel van die Endler Konsertreeks in Stellenbosch bied Prof. Barbara Hill Moore ‘n program getiteld Wading Home, op Sondag 3 Junie om 3 nm. Wading Home is ‘n miniatuur-opera oor ‘n New Orleans-familie se fisiese en geestelike stryd om hereniging na die verwoesting van die orkaan Katrina. Dit is gebaseer op ‘n roman van [...]
Internasionale Klaviertrio
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks se Prestige-reeks stel graag bekend Nikita Borisoglebsky (viool), Alexander Buzlov (tjello) en Bryan Wallick (klavier) op Saterdag 9 Junie om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Die program is saamgestel uit drie van die bekendste klaviertrios in dié genre. Beethoven bekende Trio in D-majeur, op. 70 no. 1 – ook bekend as die [...]