Past Events
Events List Navigation
Die Schola Cantorum voer saam met die Universiteit Stellenbosch Camerata, gelei deur Suzanne Martens en onder leiding van Martin Berger, Mozart se Requiem in D mineur uit. Dié wel-bekende meesterstuk is 'n ikoniese werk in die oratorium genre, bewonder en gevier deur die eeue, en bly een van die mees gereeld uitgevoerde koorwerke. Daar sal…
Find out moreBeleef die plaaslike musikale uitnemendheid saam met die Universiteit Stellenbosch Simfonie Orkes en die nuut-herleefde Stellenbosch Jeugorkes. Onderskeidelik gelei deur Liam Burden (USSO) en Reghardt Kühn (SJO), sal USSO werke van Dvořák en Hofmeyr uitvoer, terwyl die SJO die aand met 'n voorspel sal open. Sluit by ons aan vir 'n aand van vars musikale…
Find out moreDie Amici-strykkwartet bestaan uit vier van Suid-Afrika se mees uitnemende en gerespekteerde kamermusikante – Suzanne en Philip Martens (viole), Karin Gaertner (altviool) en Peter Martens (tjello). Internasionaal bekroonde Suid-Afrikaans gebore komponis, Shane Woodborne, is ook tjellis in die Salzburg Camerata waar hy voorheen hul hoofbestuurder was. Gehore kan uitsien na die Suid-Afrikaanse première van Woodborne se derde strykkwartet, uitgevoer…
Find out moremet Tygerberg Kinderkoor, La Rochelle HMS, Laerskool Eikestad Primary, Laerskool Goodwood Park Primary, Laerskool Pinehurst Primary, Rustenburg HMS, 8 Misses Croon Tygerberg Kinderkoor (TKK), onder leiding van Karina Erasmus, en ondersteun deur top, plaaslike skoolkore beloof 'n middag gevul met betowerende melodieë en boeiende optredes. Hierdie konsert is 'n bewys van die toewyding en passie…
Find out moreSluit by ons aan om die lewe en werk van die ikoniese koordirigent en dosent Acáma Fick, wat 'n deurslaggewende rol gespeel het in die bevordering van die klassieke koortradisie in Suid-Afrika, te vier. Fick het ook geskiedenis gemaak as die eerste vrou wat as dirigent van die Stellenbosch Universiteitskoor aangestel is. Ons vereer haar…
Find out moreDie Universiteit van Stellenbosch Simfoniese Blaasorkes (USSBE) sal die verhoog met Wynberg Progress Kersorkes en die South African College Hoërskool Konsertorkes deel. Die USSWE en Konsertorkes sal gedirigeer word deur onderskeidelik Pamela Kierman, Reghardt Kühn en Bridget Rennie-Salonen. Deelnemende orkeste van die suidelike voorstede is die Wynberg Progress Kersorkes, 'n gemeenskaporkes, gedirigeer deur US Musiekstudent,…
Find out moreDie US Koor, onder leiding van André van der Merwe, is een van die oudste kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente van verskillende agtergronde – akademies en kultureel – wat bydrae tot die koor se unieke energie en gees. Die koor beklee die topposisie op die internasionale Interkultur-ranglys vir reeds meer as 'n dekade,…
Find out moreDie US Koor, onder leiding van André van der Merwe, is een van die oudste kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente van verskillende agtergronde – akademies en kultureel – wat bydrae tot die koor se unieke energie en gees. Die koor beklee die topposisie op die internasionale Interkultur-ranglys vir reeds meer as 'n dekade,…
Find out moreLiefhebbers van klaviermusiek word uitgenooi om 'n aand van uitmuntende en diverse klavierspel in die Endler te geniet. Gerhard Joubert (klassiek) en Brathew van Schalkwyk (jazz), twee van Suid-Afrika se top jong pianiste, albei wenners van hul onderskeie kategorieë by die 2023 UNISA Nasionale Klavierkompetisie, sal die gehoor bekoor met hul begeesterde interpretasies van klassieke en…
Find out moreJy word uitgenooi om 'n verfrisde US Jazz Band te beleef, met nuwe repertorium wat oor die volle spektrum van 'big band' musiek strek. Die Band sal 'n vermenging van tradisionele 'jazz-standards', ingekleur deur kontemporêre verwerkings, uitvoer, met 'n verdere keur van Suid-Afrikaanse jazz. Onder leiding van Pascal Haas, met verwerkings deur o.a. Herbolzheimer, Thad…
Find out more