KOMPOS

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks en KOMPOS bied graag ‘n uitvoering aan op Vrydag 18 Mei om 20h00 by die Fismersaal. KOMPOS is ‘n gevestigde projek van die komposisie-afdeling wat ten doel het om nuwe komposisies deur jong komponiste aan gehore bekend te stel in ‘n toeganklike konsertomgewing. Studente van die SU komposisie-afdeling geniet reeds erkenning op [...]

R40 – R60

Antonio Pompa Baldi Klavieruitvoering

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Italiaans-gebore pianis Antonio Pompa-Baldi tree op Vrydag 25 Mei om 20:00 op in die Prestige-reeks van die Endler Konsertreeks in die die Endlersaal, Stellenbosch. Pompa-Baldi is ‘n pryswenner van etlike internasional kompetisies, soos die Marguerite Long-Jacques Thibaud Kompetisie in Parys (1998), ‘n silwermedalje by die Van Cliburn-kompetisie (2001). Hy is ‘n bekende op Suid-Afrikaanse [...]

R120 – R160

Wading Home Opera

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks in Stellenbosch bied Prof. Barbara Hill Moore ‘n program getiteld  Wading Home, op Sondag 3 Junie om 3 nm. Wading Home is ‘n miniatuur-opera oor ‘n New Orleans-familie se fisiese en geestelike stryd om hereniging na die verwoesting van die orkaan Katrina. Dit is gebaseer op ‘n roman van [...]

Free

Internasionale Klaviertrio

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks se Prestige-reeks stel graag bekend Nikita Borisoglebsky (viool), Alexander Buzlov (tjello) en Bryan Wallick (klavier) op Saterdag 9 Junie om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Die program is saamgestel uit drie van die bekendste klaviertrios in dié genre. Beethoven bekende Trio in D-majeur, op. 70 no. 1 – ook bekend as die [...]

R120 – R160

Drie Kore

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die eerste konsert van die Tweede Seisoen van die Endler Konsertreeks vind plaas in die gees van die Internasionale Koorspele (World Choir Games), en bied gehore drie kore: Die Neuer Kammerchor (Berlyn), Simon Estes-koor (Khayelitsha), en die Amici de Lumine-jeugkoor van Kaapstad. Dié geleentheid vind plaas op Saterdag 21 Julie, om 20h00 in die Endlersaal, [...]

R100 – R140

Saxofoon-Simposium Konsert

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Internasionale kunstenaars Douglas Masek en Neal Stulberg se Suid-Afrikaanse toer: Nasionale Saxofoon-Simposium 2018. Hierdie saxofoonduo se Suid-Afrikaanse besoek begin binnekort, en behels ‘n uitgebreide toer rondom die Suid-Afrikaanse Saxofoonsimposium – die vierde jaarlikse onderneming deur die Suid-Afrikaanse Saxofoonvereniging. Masek en Stulberg is erkende leiers en uitvoerende kunstenaars op die gebied,  Hulle besoek volg op  uitnodiging [...]

R40 – R60

Vrouedag met die US Jazzorkes

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die Stellenbosch Universiteit se Transformasiekantoor en die Voueforum bied ‘n konsert an ter viering van vanjaar se Vrouedag, op Woensdag 8 Augustus om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Hiervoor staan die Stellenbosch Universiteit se Jazz Band gereed, onder die leiding van Felicia Lesch, asook die Suid-Afrikaanse jazz-ikoon Gloria Bosman, [...]

R40 – R60

US Kamerkoor

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Kamerkoor van die Universiteit van Stellenbosch, onder leiding van Martin Berger, is uitgnooi om deelmte hê aan die 12de Cantemus Internasionale Koorfees in Nyíregyháza, Hongarye, vanaf 16 tot 21 Augustus 2018. Die Kamerkoor is in 2014 gestig as ‘n integrale deel van die Universiteit se Musiekdepartement. Lede is musiekstudente en meer gevorderde koorsangers, wat [...]

R100 – R140

Klassieke Collage

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks se jaarlikse fondsinsamelingskonsert, Klassieke Collage vind plaas op Saterdag 18 Augustus om 20h00 in die Endlersaal. Vanjaar se konsert het as kunstenaars die Universiteit se simfonieorkes, met die binnekort uittredende fluit- en dirigeringdosent Corvin Matei, as solis in Mozart se Andante vir Fluit en orkes, K 315, en die bekende klavierduo Nina [...]

R100 – R140

Lauren Dasappa en José Dias

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die plaaslike sopraan Lauren Dasappa, en pianis José Dias is die kunstenaars in ‘n program in die Fismersaal van die Universiteit van Stellenbosch. Die program strek oor ‘n wye terrein, en sluit in werk van Verdi, Brahms, Debussy en Bolcom. Dasappa is ‘n bedrewe operakunstenaar en oratoriumsolis. Hierbenewens is sy nou betrokke by die bewusmaking [...]

R100 – R140